Speelmat – ABC Aktiwiteits 1,5 x 2m
R750,00
Ons ABC Aktiwiteits Speelmat is ‘n wonderlike toevoeging tot enige kinderslaapkamer, speelkamer of klaskamer.
Die kleurvaste en duursame topmateriaal het ‘n syagtige tekstuur en die lewendige kleure sal almal behaag. *Hou uit direkte sonlig om speelmat kleur lewendig te handhaaf.
Die glyvaste onderlaag is veilig om op alle vloeroppervlaktes te gebruik.
Sluit 6 aktiwiteite in wat op die agterkant van die pamflet-insetsel gevind word. Jou kind kan die letters van die alfabet en hul klanke leer, die letter by ‘n prent pas, nuwe woorde leer en woordeskat en luistervaardighede verhoog.
Vee skoon met ‘n sagte lap met sagte seep met louwarm water.
Grootte meet 1,5 x 2m.
In the box:
– 1 Play mat
– Afrikaans instructions with activity suggestions
Mat measures 1,5 x 2m
Related products
-
Classroom Resources
Two Colour Counters
R115,00Original price was: R115,00.R75,00Current price is: R75,00. Add to basket -
Classroom Resources
Learning Multiplication- Viga
R430,00Original price was: R430,00.R395,00Current price is: R395,00. Add to basket -
Classroom Resources
Alpha Match- Smart Play
R105,00Original price was: R105,00.R80,00Current price is: R80,00. Add to basket -
Classroom Resources
Counting Cubes 100pc Box
R140,00Original price was: R140,00.R95,00Current price is: R95,00. Add to basket






