Kinder Woordkrabbel
R180,00 Original price was: R180,00.R165,00Current price is: R165,00.
‘n Klassieke blokkiesraaisel-uitdagingspel vir twee tot vier spelers met ‘n draai. Die tweesydige bord bied twee keer soveel plesier.
Die eerste kant van die speelbord bied jonger kinders (5+) die geleentheid om te leer hoe dit alles werk! Beelde word by elke segment geplaas – leidrade om woorde uit te spel met die letterteëls wat voorsien word.
Die tweede kant van die bord, ontwerp vir ouer kinders (8+), bestaan uit ‘n 13×13 rooster waarop spelers woorde moet maak, met behulp van die letterteëls. Die eerste woord moet oor of langs die rooster geplaas word, met een letter wat die sentrale ster bedek.
Hierdie wonderlike spel sal help met die ontwikkeling van spelling, woordeskat en kameraadskap.
Ouderdom 5+.
Inhoud
• 1 Tweesydige speelbord
• 100 Letter teëls
• 1 teëlsak
• Instruksies
Related products
-
Classroom Resources
Mix-Up
R105,00Original price was: R105,00.R80,00Current price is: R80,00. Add to basket -
Classroom Resources
Colour Fun- Smart Play
R105,00Original price was: R105,00.R80,00Current price is: R80,00. Add to basket -
Classroom Resources
Magnetic Numbers
R140,00Original price was: R140,00.R115,00Current price is: R115,00. Add to basket -
Classroom Resources
What size is it?- Smart Play
R105,00Original price was: R105,00.R80,00Current price is: R80,00. Add to basket





