Sale!

Alfa Maatjies

Original price was: R105,00.Current price is: R80,00.

Om die letters van die alfabet te ken, is a belangrike deel van skoolgereedheid.

Hierdie kleurvolle legkaarte, elk met 2 stukke wat inmekaar pas, sal jou kind help om the letters van die alfabet te herken en te leer hoe hulle klink.

Instruksies ingesluit.

Ouderdom 5+.

Shopping Basket
Scroll to Top